ABOUT THE SPEAKER
Yasin Kakande - Investigative journalist, author
Yasin Kakande is exposing the human rights abuses of migrant workers in the Middle East.

Why you should listen

Investigative journalist Yasin Kakande works undercover in the Middle East to expose human rights abuses of migrant workers. He investigates the reasons why Africans choose to migrate to the Middle East, Europe and America, and traces the severe consequences of countries closing their borders to African migrants. A migrant himself, first to the Middle East and recently to the US, Kakande is the author of two books: Slave States, an expose of the enslavement, trafficking and abuse of workers in the Gulf Arab Region, and The Ambitious Struggle: An African Journalist's Journey of Hope and Identity in a Land of Migrants.

More profile about the speaker
Yasin Kakande | Speaker | TED.com
TED2018

Yasin Kakande: What's missing in the global debate over refugees

Yasin Kakande: Wat ontbreek in die wêreldwye debat oor vlugtelinge

Filmed:
1,098,895 views

In die aaneenlopende debat oor vlugteling hoor ons van almal -- van politici wat strenger grensbeheer belowe tot burgers wat vrees vir hul werke -- almal behalwe die migrante self. Hoekom kom hulle? Joernalis en TED Fellow Yasin Kakande verduidelik wat hom en vele ander aangespoor het om uit hul tuislande te vlug, om nadruk te lê op ’n oper bespreking en ’n nuwe perspektief. Die mensdom se verhaal, waaraan hy ons herinner, is ’n verhaal van migrasie: "Daar is geen beperking wat so streng is, dat dit die migrasie kan stop wat die geskiedenis van die mens bepaal het nie," sê hy.
- Investigative journalist, author
Yasin Kakande is exposing the human rights abuses of migrant workers in the Middle East. Full bio

Double-click the English transcript below to play the video.

00:17
I am an immigrantimmigrant from UgandaUganda
livinglewende in the UnitedVerenigde StatesState van Amerika
0
5154
3905
Ek is ’n immigrant van Uganda.
Ek woon in die VSA
terwyl ek wag vir my asielaansoek
00:21
while waitingwag for my asylumasiel applicationaansoek
1
9083
2661
00:23
to go throughdeur.
2
11768
1186
om deur te gaan.
00:25
MigrantsMigrante do not enjoygeniet
much freedomvryheid of movementbeweging
3
13723
3268
Migrante geniet nie veel
vryheid van beweging
in vandag se wêreld nie.
00:29
in our worldwêreld todayvandag.
4
17015
1424
00:30
This certainlyverseker appliestoepassing to those
who are desperatedesperate enoughgenoeg
5
18802
3171
Dis beslis van toepassing op
diegene wat desperaat genoeg is
om wilde en stormagtige
seetoestande in bote aan te pak.
00:33
to navigatenavigeer choppychoppy
and stormystormagtige seassee in boatsbote.
6
21997
3018
00:37
These are the risksrisiko's my cousinsneefs
from WestWeste AfricaAfrika and NorthNoord AfricaAfrika facegesig
7
25352
4772
Dít is die gevare wat my medeburgers
uit Wes- en Noord-Afrika trotseer
00:42
while tryingprobeer to crosskwaad over to EuropeEuropa.
8
30148
2302
wanneer hulle probeer
oorgaan na Europa toe.
00:44
IndeedInderdaad, it is a rareskaars
but fortunatebevoorreg opportunitygeleentheid
9
32474
3827
Inderdaad is dit ’n seldsame,
maar gelukkige geleentheid
00:48
for a migrantmigrerende to addressadres
a gatheringbyeenkoms like this.
10
36325
3157
vir ’n migrant om ’n samekoms
soos hierdie toe te spreek.
00:52
But this alsoook signifiessimboliseer
what oftendikwels is missingontbreek
11
40259
3147
Dit openbaar egter ook
wat gereeld ontbreek
00:55
in the globalglobale debatedebat over refugeesvlugtelinge,
12
43430
2674
in die wêreldwye
debat oor vlugtelinge,
00:58
migrantsmigrante and immigrantsimmigrante,
13
46128
2358
migrante en immigrante:
die stemme van die benadeeldes.
01:00
voicesstemme of the disenfranchiseddisenfranchised.
14
48510
2969
Burgers van vele gasheerlande,
01:03
CitizensBurgers of manybaie hostgasheer countrieslande,
15
51503
1963
selfs dié wat voorheen nuwe
aankomelinge verwelkom het,
01:05
even those that previouslyvoorheen
welcomedverwelkom newcomersnuwelinge,
16
53490
2915
is ongemaklik met die
toename in die getalle mense
01:08
are uneasyongemaklike about the risingstygende
numbersnommers of individualsindividue
17
56429
3282
01:11
comingkom into theirhulle countrieslande.
18
59735
2218
wat in hulle lande inkom.
Die onmiddellike kritiek is
dat die nuwelinge die stabiliteit
01:13
The immediateonmiddellike criticismkritiek
is that the newcomersnuwelinge upendupend the stabilitystabiliteit
19
61977
3995
van maatskaplike welsyn en
werksgeleenthede in die lande ontwrig.
01:17
of socialsosiale welfarewelsyn and employmentindiensneming
in theirhulle countrieslande.
20
65996
3157
Onsekere en skeptiese burgers
soek antwoorde by politici
01:21
UncertainOnseker and skepticalskepties citizensburgers
look towardsteenoor politicianspolitici
21
69177
3718
wat teen mekaar meeding
om te sien wie die prys kan kry
01:24
who are competingmeeding againstteen eachelke other
to see who can claimeis the prizeprys
22
72919
4788
vir die hardste populistiese
en nasionalistiese stem.
01:29
of the loudesthardste voicestem
of populismpopulism and nationalismnasionalisme.
23
77731
3711
01:33
It is a contestwedstryd of who
is the toughesttaaiste on migrantsmigrante,
24
81917
4413
Dis ’n wedstryd om wie die mees
onversetlike houding teenoor migrante het,
01:38
the mostdie meeste willingbereid to imposeoplê travelreis bansverbied
25
86354
2231
die gewilligste is om
’n reisverbod in te stel
01:40
and the mostdie meeste eagergretig to proposestel
projectsprojekte in buildinggebou wallsmure.
26
88609
3788
en die ywerigste is om
muurbouprojekte voor te stel.
01:44
All these restrictionsbeperkings simplyeenvoudig addressadres
symptomssimptome of the problemprobleem,
27
92782
3661
Al hierdie beperkings spreek bloot
die simptome van die probleem aan,
nie die oorsake nie.
01:48
not the causesoorsake.
28
96467
1421
Hoekom is hulle besig om te kom?
01:49
Why are they comingkom?
29
97912
1581
01:52
MigrantsMigrante can shareaandeel perspectivesperspektiewe,
30
100221
1705
Migrante kan perspektiewe deel,
01:53
if only politicianspolitici
would be willingbereid to listen.
31
101950
3230
as die politici maar net gewillig
sou wees om te luister.
01:57
In DubaiDubai, I chronicledchronicled injusticesonregte
and inequalitiesongelykhede inflictedtoegediende regularlygereeld
32
105590
4168
In Dubai het ek die ongeregtigede en
ongelykhede gedokumenteer
waaraan die migrante werkers
gedurig uitgelewer is.
02:01
on the migrantmigrerende laborarbeid forcekrag.
33
109782
1884
Vanweë druk van die regerings
02:03
As a resultgevolg, pressuresdruk
from the governmentsregerings
34
111690
3067
van die betrokke lande
02:06
of the respectiveonderskeie countrieslande
35
114781
1463
is ek uit my beroep as
joernalis in die Midde-Ooste gedwing.
02:08
led to me beingwese forcedgedwing out of my careerberoep
as a journalistjoernalis in the MiddleMiddel EastOos.
36
116268
4670
02:13
I was deporteddeported to UgandaUganda,
37
121747
1503
Ek is na Uganda gedeporteer,
waar ekonomiese ontbering almal
aan die risiko van hongersnood blootstel.
02:15
where economicekonomiese deprivationontneming
putswan everyonealmal at the riskrisiko of starvationhonger.
38
123274
4657
Ek het Uganda ontvlug en na
die VSA toe gekom
02:19
I fledgevlug UgandaUganda to come to the UnitedVerenigde StatesState van Amerika
39
127955
2667
met die hoop om my broers en susters
se stemme krag te gee,
02:22
in the hopehoop of sustaininghandhawing a voicestem
for my brothersbroers and sisterssusters
40
130646
4110
02:26
who experienceervaring a more
seriousernstige plightlot as migrantsmigrante.
41
134780
3373
vir die wat as migrante
aan ’n baie erger lot uitgelewer is.
02:30
My fatherpa told me he was not happygelukkig
about me writingskryf a bookboek
42
138707
3658
My pa het my gesê hy is nie
gelukkig dat ek ’n boek skryf
02:34
that riskedrisked deportationdeportasie and unemploymentwerkloosheid.
43
142389
3728
wat deportasie en werkloosheid
kon veroorsaak nie.
02:38
He had been diabeticdiabeet for manybaie yearsjaar
when I still workedgewerk in DubaiDubai,
44
146141
3474
Hy was al vir etlike jare ’n diabeet,
terwyl ek nog in Dubai gewerk het,
en my salaris was altyd voldoende
om sy behandelings te dek.
02:41
and my salarysalaris was always sufficientvoldoende
to paybetaal for his treatmentsbehandelings.
45
149639
3579
02:45
After I was expelleduitgesit,
46
153854
1770
Na ek uitgesit is,
kon ek nie bekostig om steeds
sy behandeling te betaal nie
02:47
I could not affordbekostig
to sustainin stand te hou his treatmentbehandeling,
47
155648
2868
en in die laaste dae van sy lewe
02:50
and even in the last daysdae of his life,
48
158540
2744
kon ek nie eens bekostig om
hom hospitaal toe te neem nie.
02:53
I could not affordbekostig
to take him to a hospitalhospitaal.
49
161308
2485
02:56
As I carriedgedra his bodyliggaam in my handshande
to lay it in the groundgrond
50
164911
3772
Toe ek sy liggaam in my arms
gedra het hom om te begrawe,
laas jaar Junie,
03:00
in JuneJunie of last yearjaar,
51
168707
1637
het ek besef dat ek
’n geweldige prys betaal het
03:02
I realizedbesef I had paidbetaal a profounddiepgaande priceprys
52
170368
3434
om my stem sterker uit te dra.
03:05
for amplifyingversterking van my voicestem.
53
173826
1800
03:09
The actdaad of speakingpraat up againstteen injusticesonregte
that are multilayeredmultilayered is never easymaklik,
54
177482
6151
Om jou te verset teen ongeregtighede
met veelvoudige lae is nooit maklik nie,
03:16
because the problemsprobleme requirevereis
more than just rhetoricretoriek.
55
184257
3884
want die probleme vereis
meer as blote retoriek.
Terwyl goudmyne, olievelde
en groot plase in Afrika
03:20
So long as goldgoud minesmyne, oilfieldsoilfields and largegroot
farmsplase in AfricaAfrika continueaanhou to be ownedowned
56
188165
6657
steeds deur buitelandse
beleggers besit word
03:26
by foreignbuitelandse investorsbeleggers
57
194846
1748
en al daai belangrike hulpbronne
na die Weste uitgevoer word,
03:28
and those vitalnoodsaaklik resourceshulpbronne
are shippedshipped to the WestWeste,
58
196618
3546
03:32
the streamstroom of AfricanAfrikaanse migrantsmigrante
will flowvloei continuouslyvoortdurend.
59
200188
4722
sal die stroom migrante uit Afrika
aanhou om te vloei.
03:37
There are no restrictionsbeperkings
that could ever be so rigorousstreng
60
205423
4629
Daar is geen beperking wat so streng is,
dat dit die migrasie kan stop wat die
geskiedenis van die mens bepaal het nie.
03:42
to stop the wavegolf of migrationmigrasie
that has determinedbepaal our humanmens historygeskiedenis.
61
210076
5509
Voor grensbeheer versterk kan word
03:47
Before bordergrens controlsbeheer can be tightenedstrenger
62
215609
2865
03:50
and newnuwe visavisum restrictionsbeperkings imposedopgelê,
63
218498
2964
en nuwe visumbeperkings ingestel kan word,
moet lande wat jare lank
al migrante ontvang
03:53
countrieslande that have long receivedontvang migrantsmigrante
64
221486
2545
03:56
should engagebetrek in a more openoop discussionbespreking.
65
224055
3318
deelneem in oper gesprekke.
03:59
That is the only practicalpraktiese startbegin
for reconcilingnie, dog versoenend, finallyuiteindelik,
66
227397
4876
Dis die enigste praktiese begin vir
die uiteindelike versoening van
04:05
a legacynalatenskap of exploitationuitbuiting,
67
233217
2346
’n nalatenskap van uitbuiting,
04:08
slaveryslawerny,
68
236713
1516
slawerny,
kolonialisme
04:10
colonialismLitnet.co.za
69
238253
1400
en imperialisme,
04:11
and imperialismimperialisme,
70
239677
1780
04:13
so that togethersaam, we can moveskuif forwardvorentoe
in creatingskep a more just globalglobale economyekonomie
71
241481
5612
sodat ons saam vorentoe kan beweeg om
’n meer regverdige wêreldekonomie te skep
04:19
in the 21stst centuryeeu --
72
247752
1787
in die 21ste eeu --
04:22
one that benefitsvoordele all.
73
250087
2833
een waarby almal kan baat.
Translated by Marinus Opperman
Reviewed by Ingrid Lezar

▲Back to top

ABOUT THE SPEAKER
Yasin Kakande - Investigative journalist, author
Yasin Kakande is exposing the human rights abuses of migrant workers in the Middle East.

Why you should listen

Investigative journalist Yasin Kakande works undercover in the Middle East to expose human rights abuses of migrant workers. He investigates the reasons why Africans choose to migrate to the Middle East, Europe and America, and traces the severe consequences of countries closing their borders to African migrants. A migrant himself, first to the Middle East and recently to the US, Kakande is the author of two books: Slave States, an expose of the enslavement, trafficking and abuse of workers in the Gulf Arab Region, and The Ambitious Struggle: An African Journalist's Journey of Hope and Identity in a Land of Migrants.

More profile about the speaker
Yasin Kakande | Speaker | TED.com